Lawrence Gilliard jr.
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lawrence Gilliard jr. | |
Geboorte | 22 September 1971 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lawrence Gilliard jr. (gebore 22 September 1971) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Money Train (1995), The Waterboy (1998), Gangs of New York (2002), en Walk of Shame (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: Straight Out of Brooklyn
- 1995: Money Train
- 1995: Lotto Land
- 1997: White Lies
- 1998: The Waterboy
- 2002: Gangs of New York
- 2008: Turnipseed
- 2014: Walk of Shame
- St. Sebastian
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1993: George
- 2009: The Beast
- 2017: WikiWhat?
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Survive the Night