Gaan na inhoud

Savoia-Marchetti SM.79

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Savoia-Marchetti SM.79
Tipe Bomwerper
Vervaardiger Savoia-Marchetti
Ontwerp deur Alessandro Marchetti
Nooiensvlug Oktober 1934
Status Uit diens onttrek.
Hoofgebruiker Italiaanse Lugmag
Vervaardig 1936 - 1945
Aantal gebou 1 240

Die Savoia-Marchetti SM.79 is 'n driemotorige bomwerper wat deur die Italiaanse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die prototipe het sy nooiensvlug voltooi in Oktober 1934.

Tegniese besonderhede

Besonderhede van die Savoia-Marchetti SM.79 II:
Item Statistiek
Aantal motors 3
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Piaggo P.XI RC 40 stermotor
Kraglewering per motor 1,000 perdekrag
Vlerkspan 21,20 m
Lengte 16,20 m
Hoogte 4,20 m
Normale opstygmassa 11,400 kg
Maks. snelheid 475 km/h op 4 000 m
Operasionele hoogte 8 500 m
Togafstand 2 000 km met maks. bomvrag.
Bewapening Drie 12.7 mm Breda-SAFAT masjiengewere

en een 7.7 mm Lewis masjiengeweer

Bomvrag 1,250 kg in bomlaai

Bron