Gaan na inhoud

Rijksmonument

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Velocitas (besprekings | bydraes) op 19:18, 19 Mei 2012 (Vertaal van die Nederlandse blad - watter kategorie moet ons trouens gebruik?)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Die teken wat in Den Haag die monumentestatus aangeef.

'n Rijksmonument (letterlik ryksmonument in Afrikaans) is in Nederland 'n saak ((oorblyfsel van 'n) bouwerk of objekt) wat van algemeen belang is wegens die skoonheid, die betekenis vir die wetenskap of die kultuurhistoriese waarde. 'n Monument moet minstens 50 jaar oud wees vir opname.

Amsterdam het tans die meeste ryksmonumente (7385).