Gaan na inhoud

Scalextric: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Nuwe artikel
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 18:26, 23 Augustus 2024

'n Scalextric-resiesbaan en -motors.

Scalextric is die handelsnaam van 'n motorresiesstel wat in die laat 1950's vir die eerste keer verskyn het. Dit is die eerste keer deur die ingenieur B. Fred Francis geskep[1] toe hy 'n elektriese motor gevoeg het by die Scalex-blikmotors wat deur sy maatskappy, Minimodels Ltd, vervaardig is.[2]

Die eerste "Scalextric" is in 1956 in Havant, Hampshire, vervaardig. Hornby Hobbies het die maatskappy in 1968 gekoop.[3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Callingham, Fiona (18 Maart 2019). "New £8.4m council homes to keep memory of Scalextric inventor alive". The News. Hampshire. Besoek op 28 November 2020.
  2. Historia del Scalextric on Diario 9 de Julio, 14 Jan 2016 (in Spaans)
  3. "About Hornby Hobbies". Scalextric UK (in Engels). 11 Julie 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2021. Besoek op 11 Julie 2023.

Skakels

[wysig | wysig bron]