Aserbeidjanse Wikipedia

Aserbeidjanse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Aserbeidjans
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Januarie 2002
Huidige status Aktief
URL az.wikipedia.org

Die Aserbeidjanse Wikipedia (آزربایجانجا ویکی‌پئدییا) is die Aserbeidjanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die redigerings-koppelvlak en tuisblad van die Wikipedia is ook toeganklik m.b.v. subtitels in Suid-Aserbeidjans. Die Wikipedia is in Januarie 2002 begin. Dit het tans ongeveer 198 900 artikels, en is die 55ste grootste Wikipedia.

Statistiek

wysig

Die Wikipedia het tans 576 192 bladsye, waarvan 198 948 artikels is. Dit het 297 512 geregistreerde gebruikers, waarvan 539 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in totaal 7 763 232 wysigings aangebring en 14 811 lêers opgelaai.

Voorbeeld

wysig

Eksterne skakels

wysig